top of page

Mooistevrou, ons wil graag by jou weet...

Eerstens, hoe ongelooflik is ons Mooistevrou Bloggers nie? Elkeen uniek op haar eie, gesels uit die hart en deel motiverende innoverende skryfstukke om vir elke vrou op Mooistevrou te bemoedig. Lees meer oor elkeen hier: https://www.mooistevrou.com/woman-who-inspire


Ons wil graag by jou weet, sou jy eerder weekliks daarvan hou om oor een onderwerp te lees, of eerder verskillende onderwerpe?

Sou jy eerder

  • 'n Reeks van een onderwerp, weekliks wou lees

  • Verskillende onderwerpe weekliks wou lees

You can vote for more than one answer.

Nou, ons elkeen het te doene met soveel "challenges" elke liewe dag, en soms het ons net inspirasie nodig vir 'n hupstoot of in ander se geval, raad oor sekere onderwerpe - wat sou jy sê is jou top onderwerpe waarmee jy sukkel elke dag? Jy kan soveel opsies kies soos jy wil:


Jy voel jy kort inspirasie, hulp of raad oor:

  • Hoe om 'n suksesvolle besigheid te hê

  • Ek sukkel met depressie & negatiewe denke

  • My leefstyl/Gewig

  • Ek's 'n introvert en voel alleen

You can vote for more than one answer.


Indien jy iets spesifieks sou wou deel, raad oor wou hê of voorstelle het waaroor jy graag meer oor wou lees - stuur gerus 'n boodskap na ons Whatsapp nommer en deel jou gedagte met ons:



150 views0 comments

Related Posts

See All
bottom of page